My Project Life Album (part 3)

on Friday 5 October 2012


25.
 26.
27.
 28.
29.
30. 
 31. 
 32.
 33.
 34.
 35.
 36.

My Project Life Album (part 2)

13.
14.
15.
16.
17. 
18.
19.
20.
21.
22. 
23.
 24.









My Project Life Album (part 1)

1.
2.
3.
4.
5.
6.
7.
8.
9.
10.
11.
12.
 

so true...

on Monday 12 September 2011


Vandag was 'n gewone dag...

on Thursday 7 May 2009


Net 'n gewone dag gehad by die werk. Maar toe ek by die huis kom was die eerste gesiggie wat ek sien - Rizél s'n. Genoeg om van enige gewone dag ekstra spesiaal te maak!

My ma en my boetie en sy meisie kom more kuier vir die naweek. Ma Lizette bly egter die hele week by my en die kinders. Ons is baie opgewonde en sien baie uit na die kuier!

My laboratorium en My peetkind

on Wednesday 6 May 2009


My baas was vandag (vanaf Sasolburg) by my laboratorium. Hy het die persoon wat die laboratorium gaan oordoen saamgebring. Ek dink dit gaan fantasties lyk! Ek het aangebied om die "before" foto's te neem en dan die "after" foto's. Ai, ek wens ek kon ook deel wees van die Extreme Makeover!


Ek het vandag by my broer gehoor dat my peetkind so vreeslik siek is. Ek verlang so baie na hom vandag en hoop en bid dat hy sommer gou weer homself sal wees - aangesien hy gewoonlik 'n bondeltjie energie en sonskyn is. Eric, ek is sommer baie, baie lief vir jou en hoop jy word gou-gou beter, hoor!

Hoekom vang kinders sulke goed aan?

on Tuesday 5 May 2009


Chris het laas week sy oogwimpers geknip omdat hy gevoel het dis te lank! Hy het natuurlik nie gedink dat ek so ontsteld sou wees nie. Inteendeel, hy was heel in sy noppies daarmee. Drie jaar terug het Rizél haar kuif gesny - sleg: tot teenaan haar kopvel. Maar wimpers? Dis die eerste keer dat ek van so iets hoor!

Met kinders het mens seker "never a dull moment"!