Vandag was 'n gewone dag...

on Thursday 7 May 2009


Net 'n gewone dag gehad by die werk. Maar toe ek by die huis kom was die eerste gesiggie wat ek sien - Rizél s'n. Genoeg om van enige gewone dag ekstra spesiaal te maak!

My ma en my boetie en sy meisie kom more kuier vir die naweek. Ma Lizette bly egter die hele week by my en die kinders. Ons is baie opgewonde en sien baie uit na die kuier!

0 comments: